Skip to content
Menu

Ds Petrus van Blerk van die GK Rietvallei lei vanaand (22 Oktober) se erediens. Die tema van die erediens is “Glo met jou oë” en word behandel aan die hand van Psalm 123. Verse 1 en 2 is die teksverse.

  • God heers uit die hemel.
  • God bepaal die aard van my dienswerk.
  • God ontferm Hom oor my.

Ons sing vanaand Lied 184: 1 tot 4; Psalm 38:1 en 17; Psalm 25 :2 en Psalm 116 : 1,5,7 en 9.