Die eerste van 4 Nagmaalgeleenthede van die jaar vind op 25 Februarie plaas. As deel van die erediens word ook aandag geskenk aan die nabetragting op die fees geleentheid.
Gedurende Februarie kan ons lidmate verwag om besoek te word deur hulle ouderling.