Die tema van vanaand se erediens is :“Is dit tug of is dit ontferming – of is dit tug in ontferming ? Die Skriflesing is Judas 1 met verse 22 en 23 as teksverse.
Ons sing vanaand Psalm 133 : 1 en 2; Psalm 85:3 en 4 en Psalm 49:4,5,6 en 7 (omdigting)
U word uitgenooi om per oudio- of videoweergawe deel te neem aan ons erediens.