Skip to content
Menu

Die Skriflesing vanaand 25 Maart is Markus 14:43 tot 51; Amos 2:6 tot 16 en Sagaria 13:7 tot 9. die teksvers is Markus 14:51. Die tema van die erediens is :“Ons wat soos ‘n swaar gelaaide wa vasgeval het, staan nou op vaste grond”.

Ons sing vanaand Psalm 111:1,2 en 4 (omdigting); Psalm 71:9 en 12 en Skrifberyming 5-4:1,2,5 en 6.

Die erediens word soos gewoonlik in video- en oudioformaat uitgesaai.