Skip to content
Menu

Vanaand 6 Mei se erediens is ‘n ruildiens met dr Pieter Heystek van die GK Pretoria-Montanapoort.

Die Skriflesing is Matteus 15:21 tot 28 met vers 28 as teksvers. Die tema is :“‘My kind’ sê Jesus vir jou!”

Ons sing vanaand Lied 200:1 en 3 en Lied 188:1 en Psalm 150:1 (direk namekaar); Psalm 33:5 en              Skrifberyming 14-2.

U kan die erediens volg deur hieronder in te loer op die driehoekie of op YouTube.