Ons hartlike gelukwense gaan aan Dian en Wilmi van der Walt met die doop van hul dogtertjie Nina, vandag 6 Mei. Geluk ook aan Tjibbe en Elna Spoelstra die grootouers en aan prof Bouke en sr Chris Spoelstra, die oorgrootouers.