Ds. Christo Swanepoel van die Gk Lyttleton lei vanaand die erediens. Die Skriflesing is Hebreërs 11:1 tot 10 en 12:1 tot 3.
Die tema is soos aangedui met die volgende as hoofpunte:
- my lewensloop
- my deelname aan die wedloop
- my versterking in die wedloop.
Ons sing vanaand Psalm 146:1 en 3; Psalm 43:3 en 4; Skrifberyming 10-2 en Skrifberyming 3-3:1, 2 en 6