Die Skriflesing vanoggend 10 Maart is Efesiërs 1:3 tot 14 met die klem op verse 11 en 12. Die tema is soos aangedui.
U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op ons voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Psalm 144:1 en 5 (omdigting vooraf), Psalm 149:1 en 2; Psalm 37:2,14 en 21 en Psalm33 :5, 6 en 11.
Ons erediens word in video en oudioformaat uitgesaai.