Skip to content
Menu

Die Skriflesing tydens vanoggend 17 Maart se erediens is 2 Samuel 23:1 – 7 met die klem op vers 3b-4.  die tema is : “‘n Korrupte regering maar ek lewe deur God se ewige Regeerder”. Die tema vind u deur te klik op “Sketse” op ons voorblad.

As onderdane van hierdie Regeerder

  • het ek ware lewe;
  • leef ek onder Sy beskerming selfs waar korrupte leiers gedy;
  • deel ek deur gebed in sy mag en
  • sien ek uit na die dag wanneer sy koningskap tot volle vervulling sal kom.

Ons sing vanoggend Psalm 92:2 en 3; Psalm 124:1,2 en 3 (omdigting); Psalm 89:2, 15, (wanneer tydens die preek aangekondig) en sluit af met Psalm 89:6 en 7.

U kan by ons erediens inloer deur hieronder op die driehoekie of YouTube te klik.