Die Skriflesing tydens vanaand 17 Maart se erediens is Sagaria 3:1 tot 10 met die klem op vers 8. Die tema van die erediens is : “Spesifieke mense, God se wonderteken !
Ons sing vanaand Psalm 29: 1, 3 en 5 (omdigting); Psalm 9:9 en 10 en Skrifberyming 18-2:2, 4 en 5.
Loer of luister gerus in!