Skriflesing: 1 Timotheus 1:1-11 & Openbaring 2:1-7 Teksvers: 1 Timotheus 1:5
Sang: Ps. 47-1:1,3,4; Ps. 86-1:1,6; Ps. 119-1:35; Ps. 133-1:1,2; Sb. 2-4:1,2,3
Die tema word behandel onder die volgende hoofde:
- Doen dit wat reg is
- Doen dit met liefde
U kan die videouitsending hieronder volg of deur op die oudio skakel te klik vir oudiouitsending.