Skriflesing: Psalm 19 & Belydenis: Nederlandse Geloofsbelydenis Artikel 2
Teks: Psalm 19:15
1. Die skoonheid van die natuur (vers 1-7)
2. Die waarheid van die Woord (vers 8-11)
3. Die goedheid van die geregtigheid (vers 12-15)
Sang: Sb: 5-3:1,4,5; Ps 19-1:1,2,4; Ps 19-1:7; Ps 104-1:1,20,21.
Volg die video en die oudio intyds.