Skriflesing: Hebreërs 1:4-14 Teks: Hebreërs 1:5 Sang: Ps 2-1:1,4,6; Ps 45-1:1,2,3; Ps 45-1:9,10,16; Ps 34-1:1,6;
- Jesus se Naam is groter as die engele sin
- Jesus is die Seun – Engele is diensknegte
- Jesus word aanbid – Engele aanbid Hom
- Jesus sal ewig regeer – Engele sal ewig dien
- Jesus is die Skepper – Engele is skepsels
Onder is die video uitsending en die oudio word ook regstreeks uitgesaai deur op die skakel hierbo te klik.