Lees: Eksodus 4:19-28
Teks: Eksodus 4:24
Sing: Ps. 84:3, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 4:4;
- My getrouheid aan die HERE moet sy hart-likheid teenoor my spieël.
- In my getrouheid aan die Here:
- moet ʼn persoonlike antwoord voorop staan.
- weet ek dat ʼn werkgewer/werknemer verhouding my nie toerus vir my taak nie.
- begin ek by my eie huis
- besef ek die belangrikheid van my voorbeeld