Lees: Genesis 39 & Mathheus 1:18-25 Teks: Genesis 39:2,21 –‘En die Here was met Josef…’ Mattheus 1:23 – ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God is met ons.’
Sing vooraf;
“Die Heiland is gebore”
“O die goeie tyding”
“Somer Kersfees”
“Stille nag”
Tydens die diens: Ps. 146:1,2,3; Sb. 12-3:1,2; Ps. 68:9; Sb. 4-6; Ps. 146:5,6,8.
Uitsending is ook beskikbaar via oudio.