Skip to content
Menu

Lees: Jakobus 1:1-18.            Teks: vers 16 Sing: Ps. 19:1, 2; Sb. 7-2:1, 2; Ps. 145:6, 7, 8; Ps. 92:3, 4, 6.

Die moeder van alle misleiding: verwarring oor God.

Nugter denke oor God:

  • Hy is die Vader van die hemelligte
  • Elke goeie en volmaakte geskenk kom van Hom af.
  • Hy is op pad na ‘n volle en heerlike oes.