Vooraf:
- LB 353:1,2 en 3 “Die Heiland is gebore”
- LB 344:1,2 en 3 “O die goeie tyding”
- LB 358:1,2 en 3 “Somer Kersfees”
- LB 348:1,2 en 3 “Stille nag”
Lees: Sagaria 9:1-10 & Lukas 2:8-20 Teksvers: Sagaria 9:9 Sing: Ps. 68-1:9,12,15; Ps. 2-1:4,6; Sb. 4-6; Ps. 147:1,2,7.
- Hy is nederig en ry op ‘n donkie
- Hy is regverdig en die oorwinnaar