Lees: Deuteronomium 7:1-10 & 1 Johannes 4:7-5:4 Teks: 1 Johannes 4:10 Sing: Ps. 93-1:1,2,3,4; Ps. 139-1:1,6,7,12; Ps. 105-1:5; Ps. 146-1:8; Sb. 2-4:1,2,3.
- Hy het ons eerste liefgehad
- In dié liefde is daar geen vrees nie
- Die liefde is dat ons God se gebooie onderhou