Skip to content
Menu

Skriflesing: Kolossense 1:1-23     Lees: Sondag 13    Teks: 12-14     Sing: Ps. 95:1, 2, 3; Ps. 37:2, 3, 14, 15; Ps. 16:3, 4, 5; Ps. 145:3, 4, 5.

Ons deel nou reeds in ‘n erfenis en is onder die duisternis se mag uit.

  • Die Vader het sy verlossingswerk deur die “Seun van sy liefde” bewerk.
  • Deur die eie natuurlike Seun is aangenome kinders nou erfgename.
  • Ons leef nou onder die regering van ‘n ander Koning.