Skriflesing: Daniël 7
Teks: Daniël 7:18
Sing: Ps. 92:1, 3, 6; Ps. 81:1, 6, 11, 12; Ps. 124:3, 4; Ps. 18:13, 15; Ps. 103:9, 10, 11;
- Ons leef nie vanselfsprekend bewustelik onder God se heerskappy nie.
- Om bewustelik onder God se regering te leef, onthou nuut en vars dat…:
- die triomfantlike magte (met respek gesê) op God se hofrol is.
- ons (met respek gesê) ‘n besondere plek in God se sakelys inneem.