Skriflesing: Johannes 1:1-14
Teks: Johannes 1:4-5
Belydenis: HK Sondag 14
Sing: Ps. 66:1, 2; Ps. 121:1, 2, 4; Ps. 45:1, 6, 9; Ps. 72:10, 11;
- Daar is ‘n radikale onderskeid tussen die Woord en die heelal.
- Die lewe in die Woord was en is die lig vir die mense.
- Toe die Woord vlees word, was ‘n eeue oue stryd reeds aan die gang
- Met die ontvangenis in Maria is ‘n oorwinning van die lig aan die orde.
- Deur die Woord hou die lig aan skyn en dit skyn in die duisternis.