Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: 1 Petrus 1:1-25 Teksvers: 1 Petrus 1:1 Sing: Ps. 138:1, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 9:1, 7, 8; Sang: Ps. 36:2, 3; Ps. 33:5, 6, 11.
Insig in my Godgegewe identiteit is van wesentlike belang.
- “Uitverkorene”
- “Vreemdeling”
- “Van die diaspora”