Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word

Lees: Jona 3,4

Teks: Jona 3:2

Sing: Ps. 122-1:1,2; Ps. 87-1:2,3,4; Sb. 18-7:1,3; Ps. 121-1:1,2,3,4.

‘Maak jou klaar, gaan heen na die groot stad Ninevé, en verkondig daar die boodskap wat Ek jou sal sê.’

  • Jona se roeping en opdrag
  • Ninevé se reaksie
  • Die krag van die evangelie