Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Lees: Esegiël 28:1-10, 24, 26 en Psalm 46 Teks: Esegiël 28:26 Sing: Ps. 96:1,2,7,8; Ps. 61:1,4,6; Ps. 46:1,3; Ps. 46:4,6; Sb. 1-1:1,2,7.
- So sê die Here HERE
- Steeds sê die mens ‘ek is ‘n god’
- Bedaar en erken dat Ek God is