Skip to content
Menu

Skrifbewyse vir die godheid van die Heilige Gees: 

Goddelike name: Hy word God genoem (vgl. 2 Petrus 1:21 & 2 Timoteus 3:16; Handelinge 5:3-4; Jesaja 63:10 & Hebreërs 3:7)

Goddelike eienskappe: Dit wat waar is van God, is waar van hom (vgl. 1 Korintiërs 2:10-11; 3:16; Jesaja 40:13 & Romeine 11:34; Hebreërs 9:14; Job 33:4; Johannes 3 :5; Psalm 139:7-10)

Goddelike werke: Hy doen wat God doen (vgl. Genesis 1:2; Psalm 104:30; Job 26:13; 34:14-15; Handelinge 20:28; 1 Korintiërs 2:11; Johannes 16:8-11; Romeine 8:15-16)

Goddelike eer: Hy word aanbid soos God aanbid word (Matteus 12:32; 1 Petrus 4:14; Efesiërs 4:30)