Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Lees: Esegiël 34:11-24; Mattheus 25:31-46       Teks: Esegiël 34:23         Sing: Ps. 99-1:1,2,3; Ps. 102-1:1,6; Ps. 146-1:5,6,7; Sb. 10-2 Onse Vader; Ps. 128-1:1,2(broeders),3(susters),4.

‘Ek sal een herder oor hulle aanstel, en hy sal hulle laat wei – my dienskneg Dawid. Dit is hy wat hulle sal laat wei; dit is hy wat vir hulle ‘n herder sal wees.’

  • Die sorg van die Herder
  • Die oordeel van die Herder
  • Die Herder lê sy lewe af vir die skape