Skip to content
Menu

‘Elkeen word versoek wanneer hy deur sy eie begeerte meegevoer en verlei word. Dan, wanneer die begeerte bevrug is, gee dit geboorte aan die sonde, en wanneer die sonde volgroei is, gee dit geboorte aan die dood.’

Die regstreekse uitsending kan hier geolg word.

Lees: Jakobus 1:1-18         Belydenis: Sondag 44 v&a 113            Teks: Jakobus 1:14,15          Sing: Ps 19-1:1,4,7; Ps. 25-1:2,6,7; Sb 10-2 (Onse Vader); Ps 119-1:11,12.

  • Die ontmaskering van slegte begeertes
  • Die stimulering van goeie begeertes