Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Lees: Lukas 5:1-11 Teks: Lukas 5:8,10b Sing: Ps. 93-1:1,2,3,4; Sb. 5-4:1,2; Ps. 134-1:4; Ps. 20-1:1,4,5; Ps. 23-1:1,3; Ps. 116-1; Ps. 146-1:1,3,8.
‘Toe Simon Petrus dit sien, val hy voor die knieë van Jesus neer en sê: “Gaan weg van my, Here, want ek is ‘n sondige mens.”…Jesus het egter vir Simon gesê: “Moenie bang wees nie. Van nou af sal jy mense vang.”
- Die Here bring ons tot by sondebesef
- Die Here bekwaam ons vir dienswerk