Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Skriflesing: 2 Konings 6:1-23 Fokusvers:17 Sing: Psalm 68-1:6,8; Psalm 25-1:3,5; Psalm 34-1:2,3,4; Psalm 33-1:3,5,8; Psalm 91-1:5,6,8.
HERE, open tog sy oë, dat hy kan sien. En die HERE het die oë van sy dienaar geopen, dat hy kon sien, en meteens was die berg vol perde en waens van vuur rondom Elísa.
- Die oog van die koning
- Die oog van die dienskneg
- Die oog van die profeet