Die Skriflesing vir vanaand 17 Julie se erediens is Jakobus 1 met vers 5 as teksvers.
Ons sing vanaand Psalm 40 : 2 en 3; Psalm 32 : 1 en 2 (omdigting) en Psalm 18 : 6, 7 en 12.
U kan die video-uitsending hieronder volg terwyl die oudio-uitsending gevolg kan word deur op “Oudio” op die voorblad te klik
[youtube id=”M9IgTAtRztI”]