Skip to content
Menu

Vanoggend 28 Mei se erediens is ‘n nagmaaldiens met die tema :“Nie deur Hom wat regeer, in watte toegedraai nie maar wel ondeurdringbaar beskerm”. Die Skriflesing is Openbaring 20:1 tot 15 met verse 5a,9a en 12b as teksverse.

Die liturgie is soos volg :

  • Votum en groetseën
  • Sing Skrifberyming 10-2
  • Belydenis
  • Nagmaalformulier
  • Skriflesing en Woordverkondiging
  • Psalm 23:3
  • Nagmaalviering en Psalm 116
  • Nabetragting
  • Woordverkondiging
  • Gebed
  • Skrifberyming 12-3:1 en 2
  • Kollekte vir barmhartigheidsdiens
  • Slotseën