Skip to content
Menu
BRAAI

KOM VERKEER GESELLIG SAAM OM DIE SPIT!

Wanneer:26 Augustus direk na Nagmaal

Waar: Sommer net hier in ons Kerk-vierkant

Wat moet ek doen: Voltooi die meegaande skeurstrokie en plaas jou geld in die aangehegte koevert of doen ‘n bankoordrag met verwysing Skaapbraai en jou van.  Bankbesonderhede: ABSA. Diakonie Spaar Rek. Nr. 9139785681

Kostes: R100 per volwassene en R50 per kind

Bring eie eetgerei en drinkgoed saam

Alle fondse gaan vir die Diakonie se Barmartigheidsfonds.

Ons benodig steeds ‘n paar borge  – sien aangehegte skeurstrokie.  Daar was ook ‘n anonieme skenker van ‘n skaap wat asb net met Andre Els moet skakel.

Baie dankie vir die skenkings reeds ontvang!

Enige verdere navrae ook aan Andre Els – 0828281910.

Ons sien uit om lekker saam te kuier die 26ste Augustus!

Skenkings:

Ek skenk graag ‘’n skaapboud/boude.  Antal: ________

Ek maak graag ‘n kontantbyedrae R________

Naam: _______________________________

Kontaknommer:________________________

Bywoning:

Ek woon graag die ete by _____________________________________________________________

Volwassenes: ___________          Kontant ingesluit R___________

Kinders: _______________          Kontant ingesluit R ___________

Elektroniese geldoordrag sal gedoen word met totaal: R______________

IGV lg opsie sit asb Skaapbraai en u van as verwysing in