Skip to content
Menu

Lees: Eksodus 4:19-28

Teks: Eksodus 4:24

Sing: Ps. 84:3, 4; Ps. 32:1, 3; Ps. 4:4;

  • My getrouheid aan die HERE moet sy hart-likheid teenoor my spieël.
  • In my getrouheid aan die Here:
    • moet ʼn persoonlike antwoord voorop staan.
    • weet ek dat ʼn werkgewer/werknemer verhouding my nie toerus vir my taak nie.
    • begin ek by my eie huis
    • besef ek die belangrikheid van my voorbeeld