Preekskets (6 Desember 2020 – 9:00vm)
Gebruik ‘n Kers(Christus)lied as jou antwoord in hierdie wêreld. ‘n Kerslied met ses reëls as jou antwoord: As ons aan Kersliedere in die Bybel dink, dink ons meestal aan die […]
Gebruik ‘n Kers(Christus)lied as jou antwoord in hierdie wêreld. ‘n Kerslied met ses reëls as jou antwoord: As ons aan Kersliedere in die Bybel dink, dink ons meestal aan die […]
Lees: Handelinge 19:21-30; 1 Timoteus 3:14-16. Teks: 1 Tim. 3:14 Sing: Ps. 138: 1, 2, 4; Ps. 1:1, 2; Ps. 137:4, 5, 6.; Ps. 45:1, 2, 6, 9, 10; ‘n […]
Lees: Mattheus 18:15-35 & (NGB Artikel 32) Teksvers; 18 Sing: Sb 1-2:1,2,3; Ps 1-1:4; Ps 2-1:6; Ps 134-1:4; Ps 148-1:1,5. Daar sal bevestiging van ‘n diaken in die amp plaasvind […]
Mattheus 18:15-35 ‘Amen, Ek sê vir julle: Wat julle ook al op aarde bind, sal in die hemel gebind wees, en wat julle ook al op aarde ontbind, sal in […]
Johannes 1:14-18 ’En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon — en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader […]
Lees: Johannes 1:14-18 Teks: 14 Sang: Ps 118-1:12; Ps 119-1:7; Ps 9-1:7; Sb 4-6. Karlize Korf doen belydenis van geloof en daar is ‘n kersprogram na die diens.
Handelinge 16:9-15Filippense 1:1-11NGB Artikel 31 ‘Ek bid juis dat julle liefde al hoe meer sal toeneem in kennis en insig om die dinge wat saak maak te kan onderskei.’ DANKBAAR […]
DIE EVANGELIE VAN DIE KLIPHOOP IN DIE DAL AGOR 1. Die HERE se heilige toorn Die kliphoop in Dal Agor moet die volk Israel van die Ou Testament, sowel as […]
Lees: Handelinge 16:9-15 & Filippense 1:1-11 Belydenis: NGB Artikel 31 Teks: Filippense 1:9,10a Sang: Ps 84-1:1,2,5; Ps 100-1:1,2; Ps 100-1:3,4; Ps 134-1:4; Sb 18-7:1,3,12; Die begin van goeie werke (1 […]
Lees: Josua 7 Teks: Josua 7:26 Sang: Ps. 75-1:1-3; Ps. 86-1:6; Ps. 116-1:9,10; Ps. 33-1:11; Ps. 75-1:4-6; Die HERE se heilige toorn Die HERE se regverdige oordeel Die HERE se […]