‘n Nuwe aankomeling in die gemeente
Hartlik geluk aan Herman en Anneke Hamersma met hul dogtertjie wat die afgelope week gebore is. Mag sy die seën van ons Hemelse Vader ervaar.
Hartlik geluk aan Herman en Anneke Hamersma met hul dogtertjie wat die afgelope week gebore is. Mag sy die seën van ons Hemelse Vader ervaar.
Die volgende geleentheid om die Heilige Nagmaal te vier, vind op Sondag 18 November plaas. Tydens die erediens sal die nabetragting ook gedoen word.
Die Skriflesing (die hoogtepunt) vir vanoggend se erediens is Lukas 11:1 tot 13 met vers 9a as teksvers. Die tema vir die erediens waartydens ons ook die Heilige Nagmaal vier, […]
U kan die jongste nuus van ons Diakonie lees deur op ons voorblad op “Diakonie” te klik
Riglyne vir Bybelstudie vir Donderdag 23 Augustus 2018 Lees Lukas 11:1-13 soos dit hier onder in die 1983 Afrikaanse Vertaling weergegee word. Die klem van die Bybelstudie sal op vers […]
Die Skriflesing is Matteus 26:57 tot 68 en 27:27 tot 30 met die tema “Christus is in die gesig gespoeg”. Ons sing vanaand Psalm 107:1 en 3; Psalm 65:2 en […]
Die tema vir vanoggend 19 Augustus se erediens gelei deur dr Douw, is “Skaamteloos in gebed na God en seker dat Hy ag gee.” Die Skriflesing waarvolgens die erediens gaan […]
Die ouderlinge vergader op 22 Augustus om 19.00 en die diakens vergader 22 Augustus om 18.00
Riglyne vir Bybelstudie met die oog op Sondag 19 Augustus 2018. Lees Lukas 11:1-13 soos hier onder weergegee. 1 Jesus was êrens op ‘n plek besig om te bid. Toe […]
Die tema vir vanaand 12 Augustus se erediens is :“Onverstaanbaar, maar tog: twee nature , een Persoon” en dr Douw hanteer dit aan die hand van Openbaring 22:6 tot 21. […]