Net die goeie vir die Here se kerk (18.30 – 24 September)
Die Skriflesing vir vanaand 24 September se erediens is Psalm 122 met vers 9 as teksvers en die tema word aan die hand daarvan hanteer. Ons sing vanaand Psalm 48:1 […]
Die Skriflesing vir vanaand 24 September se erediens is Psalm 122 met vers 9 as teksvers en die tema word aan die hand daarvan hanteer. Ons sing vanaand Psalm 48:1 […]
Die Skriflesing vir vanoggend 24 September se erediens is 1 Tessalonisense 5:1-11 met vers 5 as teksvers. Die tema van die diens is : “Ons is kinders van daardie dag” […]
Dr Douw ruil vanaand met ds Danie Snyman van die GK Magalieskruin. Ds Danie se Skriflesing is Psalm 25 met verse 6 en 7 as teksverse en die tema word […]
Aangesien dr Douw hierdie naweek saam met die Belydenisklas uitstedig is, preek ds Paul van den Berg van die GK Centurion hier. Die Skriflesing vanoggend is Numeri 12 met verse […]
Die tema van vanoggend (10 September) se erediens “Gefokus op God en ons Hoëpriester by God, maar ook op ander gelowiges” word behandel aan die hand van 2 Skrifgedeeltes : […]
LUTHER SE 95 STELLINGS 31 OKTOBER 1517 WITTENBERG DUITSLAND.[1] Uit liefde vir die waarheid en met die begeerte om die waarheid openbaar aan die orde te stel, sal daar in Wittenberg […]
Op 12 November gaan ons gemeente weer die Heilige Nagmaal vier, die laaste geleentheid vir 2017. Die nabetragting gaan weer soos in die verlede as deel van die erediens gedoen […]
Die IK Kommissie beplan ‘n program op 5 November met die oog op Kersfees. Die aksie vind die aand plaas en sal o.a. bestaan uit ‘n erediens om 18.00 gevolg […]
Vanaandse erediens is ‘n ruildiens met die Gk Lyttleton en ds Christo Swanepoel lei die diens. Die Skriflesing is Handelinge 19:1 tot 20 met vers 15 as teksvers. Ons sing […]
U word versoek om te klik op “Diakonie” op ons voorblad om daar kennis te neem van die aksies om geld vir die Kinderhuise in te samel. Ondersteun asb. die […]