Gereformeerde Kerk Waterkloofrand
Posts by :
Preekskets (19 Mei 2024 – 17:30)
Vertrou God wat vir ons vrede en ’n hoopvolle toekoms bedink! God Die gebeure in ons Skrifgedeelte speel af in ’n baie hartseer tyd vir die volk van Juda. Hulle […]
Preekskets (19 Mei 2024 – 09:00)
Esegiël 17 ‘Op die hoë berg van Israel sal Ek dit plant, en dit sal lote maak en vrug dra. Dit sal ‘n luisterryke seder word, en al die voëls, […]
Vertrou God wat vir ons vrede en ’n hoopvolle toekoms bedink! (19 Mei 2024 – 17:30)
Lees: Jeremia 29:1-14 Teks: Jeremia 29:11 Sing: Psalm 103-1:7,9,10; Psalm 139-1:3,9,12; Psalm 37-1:6,15,21,23; Psalm 71-1:2,9,14; God se gedagtes Ons vrede Ons hoopvolle toekoms
In die skaduwee van die Almagtige (19 Mei 2024 – 9:00)
Lees: Esegiël 17:22-24; Markus 4:26-34 Teks: Esegiël 17:23 Sing: Ps. 104-1:1,17,18,20; Ps. 32-1:1,3; Ps. 134-1:4; Sb. 8-1:1,2; Ps. 91-1:1; Ps. 150-1:1,2,3; Twee gelykenisse oor groeikrag Die hart van die gelykenis […]
Preekskets (12 Mei 2024 – 17:30)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Galasiërs 3:1-14 Belydenis: HK Sondag 24 Teks: Galasiërs 3:5 Sing: Ps 66-1:1,2; Ps. 90-1:1,2,9; Ps. 91-1:6,8; Ps. 46-1:1,6. ‘Gee Hy […]
Die goeie werke van die gelowiges (12 Mei 2024 – 17:30)
Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word. Lees: Galasiërs 3:1-14 Belydenis: HK Sondag 24 Teks: Galasiërs 3:5 Sing: Ps 66-1:1,2; Ps. 90-1:1,2,9; Ps. 91-1:6,8; Ps. 46-1:1,6. Die inhoud […]