Preekskets (18 Julie 2021 – 6:30nm)
‘Niemand kan twee base dien nie. Want hy sal óf die een haat en die ander een liefhê, óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een […]
‘Niemand kan twee base dien nie. Want hy sal óf die een haat en die ander een liefhê, óf hy sal aan die een lojaal wees en die ander een […]
Maleagi 1:6-142 Korinthiërs 9 ONS OFFERDIENS VOOR DIE HERE Die Here praat hard met sy volk. In die tweede dialoog spreek Hy hulle aan oor hulle offers. Oor die middele […]
Lees: Efesiërs 5:21-33 Teksvers: 32 Sing: Ps. 145:1,2,12; Ps. 18:1,12; Sb. 5-4:1,2,5,6; Ps. 150:1.
Efesiërs 5:21-33HK Sondag 41 ‘Hierdie geheimenis is groot; ek sê dit met verwysing na Christus en die kerk.’ ONS DIE HEILIGE BRUID VAN JESUS CHRISTUS Ons leef in ’n kultuur […]
Lees: Maleagi 1:1-5 & Romeine 9:6-21 Teks: Maleagi 1:1-3a Sing: Ps. 93:1,2,3; Ps. 51:1,8; Sb. 1-1:1,7; Onse Vader; Ps. 33:1,6,11.
Maleagi 1:1-5Romeine 9:6-21 ‘Ek het julle liefgehad, sê die HERE. Nogtans vra julle: Waarin het U ons liefgehad? Is Esau nie die broer van Jakob nie? spreek die HERE. Tog […]
Romeine 12:9-21HK Sondag 40 ‘As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.’ DIE LEWE IS ’N GESKENK VAN GOD Jy mag nie doodslaan […]
Spreuke 14:10-14; 20:21-21:2 ‘Die hart ken sy eie bitterheid, en in sy vreugde kan ‘n buitestander nie deel nie.’ Om te wag op die HERE (1) In Spreuke 14:10 staan […]
Lees: Romeine 12:9-21 Belydenis: Sondag 40 Teks: Romeine 12:18 Sang: Ps 46-1:1,4,6; Ps 86-1:1,8; Ps 24-1:1,5; Ps 45:1,3,4; Wat die Here gebied Wat die Here verbied
Lees: Spreuke 14:10-14 & 20:21-21:2 Teks: Spreuke 14:10 Sang: Ps. 72-1:1,11; Ps. 1-1:4; Ps. 4-1:2,4; Ps. 27-1:6; Sb. 18-7:1,12; Nodige lewenswysheid Wat krag gee in hierdie lewe Want dit bring […]