gkwaterkloofrand@gmail.com
Posts by :
God gee oorvloedige oes in goeie grond.
10 Augustus 2025 – Aand Jesus het dikwels in gelykenisse geleer – dit is ‘n storie/gebeurtenis uit die alledaagse lewe wat ‘n geestelike waarheid illustreer. Die gelykenisse het ‘n belangrike […]
‘n Gesonde geloof kweek ‘n Godvresende leefstyl.
10 Augustus 2025 – Oggend In die aanhef van sy brief aan Titus gee Paulus ‘n kragtige uiteensetting van wat die Christelike lewe behoort te wees: geloof, kennis van die […]
Inhuldiging van ds Jan-Louis Lee
VotumSeëngroetLoflied: Psalm 89: 1, 6 & 7GebedSkriflesing: 2 Korinthiërs 4:1-13 (‘53-Vertaling)Sing: Psalm 103: 7 & 9Teksvers: 2 Korinthiërs 4:1Tema: God se barmhartigheid laat ons volhardPreekBevestiging van bedienaar van die WoordSeënbede: […]