gkwaterkloofrand@gmail.com
Posts by :
Ons geloofsband in Christus is ewig! – 2 November 2025 – 17:30
Filemon was ‘n vermoënde man en ‘n leiersfiguur in die gemeente in Kolosse. ‘n Man van liefde en geloof. Hy het ‘n slaaf gehad met die naam van Onesimus – […]
Waar vertoef jy? – 2 November 2025 – 9:00
Ons leef in ‘n tyd waar aanbidding dikwels oor gevoel, musiek en ervaring gaan eerder as oor gehoorsaamheid aan God. Mega-kerke groei, mense sê hulle “dien die Here op hul […]
Ontvang die teken van die verbond as die sekerheid van God se beloftes. – 19 Oktober 2025 – 9:00
Die verbond van die Here is sekerlik een van die belangrikste temas wat in die Bybel te vinde is. Regdeur die verlossingsgeskiedenis van die mens staan die verbond as die […]
Die Koning van die kerk roep ons tot gemeenskap deur sy genade -19 Oktober 2025 – 17:30
Die kerk is God se geroepenes. Die woord wat in die Bybel aanvanklik gebruik is vir kerk (ekklesia) beteken letterlik: ‘uitgeroeptes’. Paulus herinner nou hierdie gemeente in Korinte dat hulle […]
Die gesonde leer lei na sterk en verstandige gemeentes! – 7 September 2025 – 9:00
Paulus laat Titus op Kreta agter met ‘n besondere opdrag: om die gemeentes toe te rus sodat hulle standvastig kan wees teen misleiding en dwaalleer. Die kerk leef te midde […]