Die HERE onderhou in sy soewereiniteit sy kerk! – 9 November 2025 – 17:30
Handelinge 20:1-16 HK Sondag 21 v/a 54 Tema: Die HERE onderhou in sy soewereiniteit sy kerk! Die Skrif leer ons dat die Here altyd sy kerk sal bewaar. Ons weet […]
Handelinge 20:1-16 HK Sondag 21 v/a 54 Tema: Die HERE onderhou in sy soewereiniteit sy kerk! Die Skrif leer ons dat die Here altyd sy kerk sal bewaar. Ons weet […]
1 Korintiërs 11:17-34 HK Sondag 30 v/a 80 Tema: Voor jy kom aansit… Dit is ongelukkig so dat die leer rondom die sakramente baie twis in die kerkgeskiedenis ontketen het. […]
Die gemeente wat deur God uitgeroep word, roep Hom op elke plek aan. Die kerk is lig en sout in ‘n krom en verdraaide wêreld, en kan altyd verseker weet […]
Die agtergrond van Psalm 46 vind ons in 2 Kronieke 32, 2 Konings 19 en Jesaja 37. Sanherib, die koning van Assirië dreig met arrogante bravade Jerusalem en laster God. […]
Tema:Geloof ÉŃ verantwoordelikheid Die gelykenis van die ryk man en Lasarus (Lukas 16) is nie ’n oordeel oor rykdom of armoede nie, maar oor geloof. Jesus vertel hierdie verhaal om […]
Tema: Skeur jy jou hart – of skeur jy die Woord? Wanneer die Woord van God ons konfronteer met ons sonde, is die mens se natuurlike reaksie dikwels om dit […]
Die brief aan die Efesiërs besing die Koningskap van Christus oor die kerk, en word dit duidelik – sommer reg van die begin af: Gelowiges is verplig om die eenheid […]