tredouxjg2@gmail.com
Posts by :
Die liefde van Jesus laat ons volhard! – 29 Maart 2026 – 17:30
Tema: Die liefde van Jesus laat ons volhard! Hoe lief het jy die Here werklik? Dis ’n vraag wat sny tot op die been. Petrus het ook gedink hy het […]
God verhoor ons gebede! – 29 Maart 2026 – 9:00
Tema: God verhoor ons gebede! Hoofpunte: 1. Soos Hy wil… 2. Wanneer Hy wil… […]
Alleen Jesus bring verlossing! – 1 Maart 2026 – 17:30
Die mens se grootste probleem is nie bloot sy omstandighede nie, maar sy sonde voor ’n heilige en regverdige God. Heidelbergse Kategismus Sondag 5 bring ons by hierdie ernstige werklikheid: […]
Sagmoedigheid vereis ruggraat. – 1 Maart 2026 – 9:00
Met die saligsprekinge omvorm Jesus Christus ons karakter sodat ons hoe langer, hoe meer sy beeld sal vertoon. Aan die saliges behoort die koninkryk van God – dit is die […]
Spreek lewe? – 15 Februarie 2026 – 17:30
Ons hoor oraloor al hoe meer: “Spreek lewe, nie dood nie”. As jy iets negatiefs sê, word jy vermaan om ‘dit nie uit te spreek nie…’ As dit sleg gaan […]
Geen verskonings! – 15 Februarie 2026 – 9:00
Moses staan nuuskierig nader aan die bos wat brand. In daardie oomblik verskyn die HERE aan hom en openbaar Homself (weer) aan sy volk. Merkwaardig: die eerste keer wat God […]