God maak ons getrou aan Sy eis van liefde. – 1 Februarie 2026 – 17:30
Die volk wou, teen wil en dank, ’n koning hê. En toe hulle eindelik daardie koning kry, lei die koning hulle teen die wil van God in. Hy doen nie […]
Die volk wou, teen wil en dank, ’n koning hê. En toe hulle eindelik daardie koning kry, lei die koning hulle teen die wil van God in. Hy doen nie […]
In die Saligsprekinge leer Jesus ons hoe ’n Koninkryksburger lyk.Hy stel ons as’t ware voor die profiel van die koninkryksburger, wat direk teenoor die sekulêre wêreldkultuur staan. Met elke spreuk […]
Die Romeinebrief beantwoord ‘n belangrike vraag: Hoe kan die sondaarmens, tot die dood toe skuldig, voor God regverdig en onskuldig staan? Dit is ‘n saak wat in ons belydenis weerklank […]
Aan die einde van die Rigtertyd – die tyd waarin Samuel gebore word, is die geestelike toestand van Israel baie swak. Dit kom nêrens duideliker na vore as uit die […]
Jerobeam, koning van Israel, lei die volk weg van die Here deur twee goue kalwers in Bet-El en Dan te laat aanbid. In hierdie afgodediens maak hy godsdiens diensbaar aan […]
Die begin van ’n nuwe jaar bring vir baie mense hoop, maar ook onsekerheid. Deuteronomium 34 en Josua 1 wys dat ’n onbekende toekoms nie ’n krisis vir God se […]
Dit is nie maklik om die waarheid te spreek wanneer dit seermaak nie. Tog leer Galasiërs 1 dat die ware dienskneg van God nie die guns van mense kan soek […]
Ons leef in ’n tyd vol onrus, vrees en onsekerheid. Plaaslik en wêreldwyd word mense gekonfronteer met geweld, politieke onstabiliteit en ’n gevoel dat dinge maklik buite beheer kan raak. […]