Preekskets (7 Mei 2021 – 9:30vm)
Jeremia 18:1-12 ‘Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!’ IN DIE HANDE VAN DIE POTTEBAKKER Die woord van […]
Jeremia 18:1-12 ‘Kyk, soos klei in die hand van die pottebakker, so is julle in my hand, o huis van Israel!’ IN DIE HANDE VAN DIE POTTEBAKKER Die woord van […]
Skriflesing: Efesiërs 1:1-23 Teks: vers 18-19 Sing: Ps. 104:1, 19, 20; Ps. 81:1, 11, 12; Ps. 4:2, 4. Mag die Gees jou laat sien hoe dwaas dit is om armsalig te […]
Lees Daniël 5 Teks: vers 22 Wie God opreg bely, geniet sy beskerming wanneer Hy tel, weeg en verdeel. Ernstige bedreigings openbaar ontrouheid Koning Belsasar leef onder ‘n ernstige bedreiging. […]
2 Korinthiërs 7:2-16HK Sondag 33 ‘Want die droefheid, volgens die wil van God, bewerk inkeer, wat tot verlossing lei, en waaroor niemand ooit spyt is nie…’ GEEN GELOOF SONDER BEKERING […]
Handelinge 2:37-47 ‘Hulle het bly volhard in die leer van die apostels, die verbondenheid met mekaar, die breek van die brood, en gebede.’ Hart vir God, hart vir mekaar Ons […]
Mattheus 2:13-18 Openbaring 12:1-6HK Sondag 14 ‘Maak gereed, neem die Kindjie en sy moeder en vlug na Egipte, en bly daar tot wanneer ek jou opdrag gee; want Herodes is […]
Johannes 21:1-19 daarop sê die dissipel, die een vir wie Jesus liefgehad het, vir Petrus: “Dit is die Here!” ONDERWYS VAN CHRISTUS VIR SY KERK IN HAAR OGGENDURE ‘Ek gaan […]
Die diens word waargenee deur Ds Gerben Meijer op 10 April 2021 om 8:oovm
1 Johannes 3 – HK Sondag 13 ’Hieraan is dit duidelik wie kinders van God en wie kinders van die Duiwel is: Wie nie doen wat reg is nie, is […]
Johannes 11:17-44 & Johannes 12:1-11 ‘Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal leef, al het hy ook gesterf; en elkeen wat leef en in My […]