Preekskets (1 April 2021 – 09:00vm)
Psalm 22:12-27 Johannes 19:17-30 ‘Toe Jesus die suur wyn geneem het, sê Hy: “Dit is volbring!” En Hy het sy kop vooroor gebuig en sy gees oorgegee.’ ‘Dit is volbring!’ […]
Psalm 22:12-27 Johannes 19:17-30 ‘Toe Jesus die suur wyn geneem het, sê Hy: “Dit is volbring!” En Hy het sy kop vooroor gebuig en sy gees oorgegee.’ ‘Dit is volbring!’ […]
Johannes 10:1-21Psalm 23 ’Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.’ JESUS CHRISTUS ONS OPPERHERDER Jesus vertel vir die mense wie Hy is […]
Psalm 22:1-11, Mattheus 26:36-46; 27:45-50 ‘Teen ongeveer die negende uur het Jesus met ‘n harde stem uitgeroep: “Eli, Eli, lemá sabagtáni?” Dit beteken ‘My God, my God, waarom het U […]
Johannes 1:19-37,HK Sondag 11 ’Toe Jesus verbyloop, het hy stip na Jesus gekyk en gesê: “Kyk, die Lam van God!” Die twee dissipels het hom dit hoor sê, en hulle […]
1 Johannes 2:18-27, 4:1-6 “Maar julle is deur die Heilige gesalf, en julle almal weet dit.” Gesalfdes in die laaste uur Ons leef in ‘n tyd wat alles vinnig verander. […]
Koning se verhoor skitter die heerlike evangelie deur menslike valshede heen. Lees Johannes 1: 29-34 en 19:1-16 Teks: 19:14 Menslike valshede wat dreig om die evangelie te versmoor. In die verhoor […]
Lees: 1 Pet. 1:1-21 Fokus: H.k. So 26; V&A 69 en 70. Tema: Christus en die doop: Die versekering van ons saligheid. – Geroep tot saligheid deur God. Die doop […]
Psalm 33, HK Sondag 9 ’Gelukkig is die nasie wie se God die Here is, die volk wat Hy as sy eiendom gekies het. Uit die hemel kyk die Here, […]
1 Johannes 2:12-17 “En die wêreld en sy begeertes gaan verby, maar wie die wil van God doen, bly tot in ewigheid.” Wie die wil van God doen, bly tot […]
Galasiërs 4:1-11, HK Sondag 8 ’En noudat julle God leer ken het – of liewer, noudat julle deur God geken is – hoe is dit moontlik dat julle weer terugdraai […]