Preekskets (21 Februarie 2021 – 6:30nm)
Galasiërs 1:6-24 & 4:20-31, HK Sondag 7 ’15 Toe God dit egter goedgevind het – Hy wat my afgesonder het van voor my geboorte af en my deur sy genade […]
Galasiërs 1:6-24 & 4:20-31, HK Sondag 7 ’15 Toe God dit egter goedgevind het – Hy wat my afgesonder het van voor my geboorte af en my deur sy genade […]
1 Johannes 2:3-11Johannes 13:31-35 “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Dit is hoe almal sal […]
Johannes 3:1-21HK Sondag 7 ‘…sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê… Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie, maar […]
Die preekskets is nou meer permanent beskikbaar onder sketse. 1 Johannes 1:8-2:2 “As ons ons sondes bely – Hy is getrou en regverdig, en daarom sal Hy ons ons sondes […]
Romeine 3:21-31HK Sondag 6 ‘Almal het trouens gesondig, en die eer aan God ontbreek by hulle; en tog word hulle goedgunstig op grond van sy genade vrygespreek deur die bevryding […]
1 Johannes 1:5-7Johannes 8:12-20 Toe het Jesus weer met hulle gepraat en gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal beslis nie in die duisternis leef […]
Psalm 49HK Sondag 5 ‘Een familielid kan nooit ‘n ander vrykoop nie, hy kan nie aan God die losprys vir hom betaal nie, want die vrykoopprys vir hulle lewens is […]
1 Johannes 1:1-4Johannes 15:1-8 ‘Ja, wat ons gesien en gehoor het, verkondig ons ook aan julle, sodat ook julle aan ons verbonde kan wees. En ons verbondenheid is aan die […]
Maak seker dat die inligting wat jy stoor, “verwerk” is – in geloof verwerk is. As jy “onverwerkte” inligting stoor, sal jy altyd soos ʼn slaaf dink, besin, besluit en […]
Die Vader se besondere wyse van soek, word in ons omgee gesien. Die lewe by die Vader is vir ware kinders die hoogste skat. Die oudste seun in die gelykenis […]