Preekskets (17 Januarie 2021 – 6:30nm)
Geloofsuithouvermoë kom deur deeglike kennis van die Here. Let fyn op vir tekens van geloofs-moegheid. In ons teksgedeelte (v. 27) is twee verwyte wat “Jakob/Israel” tot die Here rig. Hierdie […]
Geloofsuithouvermoë kom deur deeglike kennis van die Here. Let fyn op vir tekens van geloofs-moegheid. In ons teksgedeelte (v. 27) is twee verwyte wat “Jakob/Israel” tot die Here rig. Hierdie […]
Genesis 401 Petrus 2:18-25 ‘Julle is immers hiertoe geroep, want Christus het ook ter wille van julle gely; Hy het vir julle ‘n voorbeeld nagelaat, sodat julle in sy voetspore […]
Mattheus 5:17-48HK Sondag 2 ‘Amen, Ek sê vir julle: Totdat die hemel en die aarde tot niet gaan, sal daar beslis geen jota of tittel van die Wet tot niet […]
Hosea 2 ‘Op daardie dag, is die uitspraak van die Here, sal jy My noem, ‘my Man’. Jy sal My nie weer ‘my Baäl’ noem nie.’ Die Hemelse Vader voorsien […]
Hosea 4:1-12 ‘My volk kom om weens ‘n gebrek aan kennis. Omdat jy die kennis verwerp het, sal Ek jou verwerp, sodat jy nie meer vir My priesterdiens doen nie; […]
Romeine 14:1-12HK Sondag 1 v&a 1 ‘Niemand van ons leef tog vir homself nie, en niemand sterf vir homself nie. As ons leef, leef ons immers vir die Here; en […]
Psalm 121 ‘Die Here sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid.’ Ons hulp is in die Naam van die HERE Hierdie week is die […]
Genesis 39Mattheus 1:18-25 ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem – wat, as dit vertaal word, beteken ‘God […]
Psalm 96Romeine 11:33-36HK Sondag 52 v&a 128 ‘Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid.’ SOLI DEO GLORIA – AAN GOD ALLEEN ALLE […]
Genesis 37 Hy het vir hulle gesê: “Luister asseblief na hierdie droom wat ek gehad het!” Elke knie sal voor Hom buig Josef is in ‘n voorkeur posisie in die […]