Preekskets (26 Julie 2020 – 9:30vm)
Markus 3:35 “Want elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.” VERBIND AS FAMILIE IN JESUS CHRISTUS As dit oor familie gaan, […]
Markus 3:35 “Want elkeen wat die wil van God doen, is my broer en my suster en my moeder.” VERBIND AS FAMILIE IN JESUS CHRISTUS As dit oor familie gaan, […]
Psalm 130 ‘Maar by U is vergewing, dat U gevrees mag word.’ DIE HERE, DIE REDDER IN DIE NOOD Psalm 130 is een van die Psalms wat aanleiding tot die […]
Markus 2:1-17 ‘Gesonde mense het nie ‘n dokter nodig nie, maar wel die siekes. Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars.’ GENEES DEUR JESUS CHRISTUS As […]
Efesiërs 1:3-6 enRomeine 3:9-31. Uitverkiesing: vol verwyte óf verheerliking met oorgawe? Die uitverkiesing is vir baie mense onaanvaarbaar. As ons egter goed luister na wat die Skrif oor God se […]
Psalm 3:4 Vrede van God wanneer jy, gestroop van jou steunpilare, weerloos is. Weerloos, gestroop van jou steunpilare Ons besef nie altyd hoe wankelrig die pilare is waarop ons in […]
Psalm 122 ‘Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!’ VREUGDE IN DIE HUIS VAN DIE HERE Psalm 122 is een van die pelgrimspsalms. Dit […]
Handelinge 17:15-34 ‘Want toe ek deur die stad gestap het en noukeurig gekyk het na julle voorwerpe van aanbidding, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskryf staan, – Aan […]
Kolossense 2:4-23 ‘16 Moet dus nie dat iemand julle oordeel oor wat julle eet of drink of oor ‘n fees, ‘n nuwemaansfees of ‘n Sabbat nie. 17 Hierdie dinge is […]
Markus 1:16-39 ‘Hulle was verwonderd oor sy lering, want Hy het hulle geleer soos iemand met gesag, en nie soos die skrifkenners nie.’ JESUS CHRISTUS MAAK JOU VRY Die evangelie […]
Psalm 127 ‘Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet — net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die slaap!.’ DIE MENS SE LEWE […]