Preekskets (21 Junie 2020 – 9:30vm)
Psalm 123 ‘Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — […]
Psalm 123 ‘Kyk, soos die oë van die knegte is op die hand van hulle heer, soos die oë van die diensmaagd is op die hand van haar meesteres — […]
Jakobus 2:14-26 & NGB Artikel 24 Hierdie werke is, as hulle uit die goeie wortel van die geloof voortspruit, goed en vir God welgevallig omdat hulle almal deur sy genade […]
Sagaria 6 “Die strydwaens het gestaan voor Hom aan wie die hele aarde behoort. Nou gaan hulle in die vier windrigtings. 6 Die strydwa met die swart perde gaan noord, […]
Hebreërs 11:1-7 & 32-40 ‘Geloof egter is sekerheid van die dinge wat gehoop word; ‘n bewys van die dinge wat nie gesien word nie.’ GERED DEUR GELOOF ALLEEN Deur die […]
Sagaria 5:5-11 & Romeine 6:11-14 ‘Hy het haar teruggestamp in die mandjie en die looddeksel oor die bek toegeklap.’ BEHEERS DEUR DIE HEILIGE GEES Toe Israel uit ballingskap […]
2 Tessalonisense 1:3-12 ‘6 Dit is inderdaad vir God reg om diegene wat julle verdruk, met verdrukking te vergeld 7 en verligting te gee aan julle wat saam met ons […]
Mattheus 3:1-12 “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele is op hande…Maak die pad vir die Here gereed, […]
Genesis 14:18-20 ‘18 Melgisedek, koning van Salem en priester van God die Allerhoogste, het vir Abram kos en wyn gebring 19 en hom geseën: “Mag Abram geseën word deur God […]
Sagaria 5:2 “Wat sien jy?…Ek sien ‘n boekrol wat in die lug sweef. Dit is nege meter lank en vier en ‘n half meter breed” DIE VLIEËNDE BOEKROL ‘n Verloste […]
Sagaria 4 “Hier is die boodskap van die Here aan Serubbabel: Nie met mag en krag sal jy slaag nie, maar deur my Gees, sê die Here die Almagtige” […]