2019 Nagmaal 24 Februarie
Ons gemeente se eerste geleentheid om in 2019 Nagmaal te vier vind plaas op Sondag 24 Februarie.
Ons gemeente se eerste geleentheid om in 2019 Nagmaal te vier vind plaas op Sondag 24 Februarie.
Ons gemeente se sosiale aktiwiteite in 2019 begin op 24 Februarie met die sogenaamde Afskopfunksie. Meer besonderhede sal vroeg in die nuwe jaar bekend gemaak word.
Ons gemeente het Sondagaand 11 November (vanaf 18.00) ons jaarlikse Kersprogram aangebied. Die program self kan u by “Sketse” op ons voorblad vind. Die hele program, wat voorafgegaan is met […]
Riglyne vir die Bybelstudie van Donderdag 22 November 2018 Lees Markus 1:1-8. 1 Die evangelie van Jesus Christus, die Seun van God, begin só: 2 In die boek van die […]
Die liturgie vir die erediens en die kersprogram van 11 November om 18.00 vind u as u hierbo op Sketse klik
KERSPROGRAM Sondag 11 November 2018 om 18:00 U word hartlik uitgenooi na ons gemeente se jaarlikse Kersprogram op Sondagaand 11 November om 18:00. Benewens die boodskap en hartlike samesang, tree […]
MY HUISWERKER EN DIE ZCC KERK Broeders en susters, ons herinner u net weer aan die praatjie van Pastor Isaac Maleke van Mukhanyo Theological College wat gaan plaasvind op 28 […]
Die volgende geleentheid om die Heilige Nagmaal te vier, vind op Sondag 18 November plaas. Tydens die erediens sal die nabetragting ook gedoen word.
Riglyne vir Bybelstudie vir Donderdag 23 Augustus 2018 Lees Lukas 11:1-13 soos dit hier onder in die 1983 Afrikaanse Vertaling weergegee word. Die klem van die Bybelstudie sal op vers […]